Powerball uitslae vir 19 Augustus 2025
Boerpotte: Powerball: R21 miljoen PowerballPlus: R41 miljoen Uitslae: PowerBall: 02, 10, 22, 27, 40. Powerball: 17. PowerBall Plus: 07, 15, 19, 27, 30. Powerball: 04. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,998 op Tuesday 19 August 2025.
Boerpotte: Powerball: R21 miljoen PowerballPlus: R41 miljoen Uitslae: PowerBall: 02, 10, 22, 27, 40. Powerball: 17. PowerBall Plus: 07, 15, 19, 27, 30. Powerball: 04. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
NOORWEË. – Die oudste seun van Noorweë se kroonprinses, Mette-Marit, gebore voor sy met die prins getrou het, is aangekla van 32 misdrywe, insluitend…
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, is in die sop oor ou Twitter-plasings (nou X) waarin hy die k-woord sou gebruik…
Die PowerballPlus-boerpot vir vanaand staan op R41 miljoen. Dit volg nadat niemand in die laaste paar trekkings vyf nommers en die bonusnommer reg geraai…
VSA. – Die Menendez-broers, Erik en Lyle, verskyn onderskeidelik Donderdag en Vrydag in die hof vir hulle paroolevaluasie 30 jaar ná die moord op…
GAUTENG. – Die streeksweervoorspeller, Gauteng Weather, het gewaarsku oor warmer weer in die provinsie van môre af. Lees ook: Hamas-leierskap stem in tot nuwe…
Ontsnap met Leon van Nierop se nuutste knuskrimi, die Volmaakte Moord. In die Volmaakte Moord probeer forensiese pataloog, Madelein Blignaut ontsnap van haar probleme…
ITALIЁ. – ’n Boeing wat op pad was van Corfu na Düsseldorf moes Saterdag ’n noodlanding by die Brindisi-lughawe in Italië maak ná 40…
GASA. – Hamas het in ’n verklaring gesê dit het ingestem tot nuwe voorstelle vir ‘n skietstilstandooreenkoms wat deur Katar en Egipte voorgestel is.…
Die voormalige Orlando Pirates-speler, Tendai Ndoro, is gister in die ouderdom van 40 oorlede ná ’n lang stryd met sy gesondheid. Lees ook: Vyfde…