Brekende Nuus
Afrikaans

Hier is die Bokke se Trofee-toerroete

Hier is die Trofee-toerroete wat die Springbokke gaan volg om die Wêreldbeker vir hulle aanhangers te wys.

Springbokke se Trofeetoer
Foto: Rugby World Cup

Hier is die Springbokke, oftewel Wêreldrugbykampioene, se Trofee-toerroete wat Donderdag in Pretoria afskop en hulle deur Suid-Afrika gaan neem.

Indien jy in Pretoria, Johannesburg, Soweto, Kaapstad, Durban en Oos-Londen is en jy wil weet waar om hierdie rugy-ikone te sien, kyk op die dokument hier bo en vind plekke, tye en roete op die kaart.

Die dokument is deur Louise Otter & Phil Prinsloo saamgestel.