Brekende Nuus
Ekonomie

Hier is die brandstofpryse – petrol op, diesel af

Die minister van minerale en petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, het die nuwe brandstofpryse aangekondig wat Woensdag in werking tree. Die petrolprys styg met R1.43 per liter. Diesel verminder vir 0.05% met R3.25 per liter en 0.005% met R2.62 per liter

🔴 Junie 2026 brandstofveranderings

  • Petrol 93: ↑ R1.43 per liter
  • Petrol 95: ↑ R1.43 per liter
  • Diesel 0.05%: ↓ R3.25 per liter
  • Diesel 0.005%: ↓ R2.62 per liter
  • Paraffien: ↓ R5.96 per liter
  • LPGas: ↓ 17c per kg (Gauteng)

Die finale brandstofpryse per streek sal vandag gepubliseer word.

Druk hier om meer te lees.