Mosambiekers en tiener dood gevind ná brand in Mosselbaai
WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ’n reeks geweldsvoorvalle in KwaNonqaba, Mosselbaai. Ongeveer 55 hutte is eers in die Asla Park- informele nedersetting aan die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,285 op Tuesday 2 June 2026.
WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ’n reeks geweldsvoorvalle in KwaNonqaba, Mosselbaai. Ongeveer 55 hutte is eers in die Asla Park- informele nedersetting aan die…
Tom Hanks, wat weer die stem van Woody vertolk, sê die film Toy Story 5 het ’n meer moderne en emosionele invalshoek as die…
Meer as 38 900 tydelike invoerpermitte is reeds uitgereik vir buitelandse voertuie wat Suid-Afrika binnekom. Vanaf 1 Junie moet alle reisigers wat Suid-Afrika binnekom…
GAUTENG. – Die vereniging van vroedvroue van Suid-Afrika (Somsa) sê hulle neem kennis van die vonnisoplegging in die saak teen Yolande Maritz-Fouchee, ’n saak…
GAUTENG. – Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sal Woensdag ’n bejaarde vrou in haar 80’s van Mabopane besoek, wie se verkragtingsaak al sedert 2023 deur…
GAUTENG. – Nicola Engelbrecht (23), wat op 5 Mei oorlede is, se lewe word deur die Universiteit van Pretoria se fakulteit natuur- en landbouwetenskappe…
GAUTENG. – ’n 69-jarige man is Maandagaand tydens ’n gewapende huisroof op ’n kleinhoewe in Serenstraat, Kromdraai, doodgeskiet. Dit is binne die Hammanskraal-polisiëringsgebied in…
LIMPOPO. – Lucky Msizi Tshabangu (35), is tot agt jaar tronkstraf deur die Mokopane-streekhof gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die besit van…
OOS-KAAP. – Die polisie ondersoek twee afsonderlike voorvalle waarin twee studente van die Walter Sisulu-universiteit (WSU) die afgelope naweek in beweerde fratsongelukke dood is.…
VSA. – ’n Man van Butler County in Pennsilvanië was glo só ontsteld nadat sy vrou om ‘n egskeiding aansoek gedoen het dat hy…