‘n Driejarige Engelse setter-hond, ‘n tipe jaghond, met die naam Bisbee van Tucson, Arizona, het ‘n wêreldrekordhouer geword vir die langste hondetong.
Bisbee se tong is 3,74 duim (9,49 cm) lank.
Hierdie tipe jaghonde is oorspronklik geteel om ‘n afwagtende lêhouding in te neem wanneer hulle voëls of kleinwild gewaar.
Kyk hier na ‘n video:
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: