Die Horseshoe Motel Kimberley het vandeesmaand ‘n spesiale aanbieding vir sakekonferensies beskikbaar. Betaal slegs R230 per persoon per dag vir die sakekonferensiepakket. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Bespreek die Horseshoe Motel vir jou sakekonferensie





