Powerball uitslae vir 5 September 2025
Boerpotte: PowerBall: R50 miljoen PowerBall Plus: R53 miljoen Uitslae: PowerBall: 22, 30, 33, 35, 38. Powerball: 20. PowerBall Plus: 05, 09, 19, 25, 43. Powerball: 08. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,015 op Friday 5 September 2025.
Boerpotte: PowerBall: R50 miljoen PowerBall Plus: R53 miljoen Uitslae: PowerBall: 22, 30, 33, 35, 38. Powerball: 20. PowerBall Plus: 05, 09, 19, 25, 43. Powerball: 08. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
LIMPOPO. – Duisende reisigers word op paaie verwag wanneer kerkbyeenkomste van 5 tot 7 September in Limpopo plaasvind. Padgebruikers word gemaan om verantwoordelik op…
OOS-KAAP. – ‘n Polisiebeampte van die OR Tambo-veediefstalvoorkomingstaakspan het Donderdagaand omstreeks 21:00 in Qumbu ‘n aanval deur drie mans teengestaan. Die drie mans, tussen…
Video’s in berig. NOORDWES. – ‘n Dieseltenkwa, kontantwa en ‘n Nissan NP200-bakkie was vroeër vandag (Vydag) op die N4-Bakwena-hoofweg naby Kroondal buite Rustenburg in…
OOS-KAAP. – ‘n Man (37) is in hegtenis geneem, nadat ‘n bejaarde egpaar vanoggend (Vrydag) omstreeks 03:00 tydens ‘n gewelddadige huisroof op die Wildlife…
OOS-KAAP. – Die Gqeberha-polisie is bewus gemaak van dreigemente om vragmotors op die R335 (Addo-weg) weens die gebruik van buitelandse bestuurders aan die brand…
GASA. – Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela (51), is een van die Suid-Afrikaners wat op ’n vloot bote na Gasa gaan reis om…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind vir vandag uitgereik. Lees ook: Israeliese weermag sê dit beheer 40% van Gasastad…
VSA. – ’n Groep Epstein-slagoffers het tydens ’n byeenkoms in Washington aangekondig hulle is besig om ’n lys van mans wat met Jeffrey Epstein…
GASASTAD. – Die Israeliese weermag het gister gesê dit beheer nou 40% van Gasastad. Brig.genl. Effie Defrin, weermagwoordvoerder, het gesê “die operasie sal aangaan…