Iemand het Powerball-boerpot van R43 m. gewen

Lees ook :

Iemand het R43 miljoen Powerball-boerpot gewen
Iemand het R43 miljoen Powerball-boerpot gewen fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball uitslae vir 11 Oktober 2024

’n Gelukkige speler het Vrydag 11 Oktober se Powerball-boerpot gewen.

Die persoon het R43 158 293 gewen. Mense word aangemoedig om na hulle kaartjies te kyk om te sien of hulle die wenkaartjie het.

Bronne: X

Lees ook: Powerball uitslae vir 11 Oktober 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief