Ierse toeris sterf na valskermsweeftuie in Seepunt bots

Lees ook :

Ierse toeris sterf in Seepunt na valskermsweefongeluk
Ierse toeris sterf in Seepunt na valskermsweefongeluk fotokrediet: Canva

Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan

‘n Ierse toeris (58) is gister oorlede na twee valskermswewers in Seepunt in die lug gebots het.

Die twee valskermsweeftuie, met twee vlieëniers en twee passasiers, het in die lug gebots. Een paar kon veilig land, maar die ander paar het op die rotse beland.

Drie persone is gered, maar die toeris is oorlede.

Die man se liggaam is aan die polisie oorhandig en ‘n nadoodse ondersoek sal uitgevoer word. Die polisie is besig om die oorsaak van sy dood te ondersoek.

Bronne: IOL, Algoa FM, Jacaranda FM, SA People

Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir verkragting en moord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief