Indianapolis-marathon – 2 atlete sterf

Lees ook :

2 atlete sterf in aparte mediese noodgevalle tydens marathon fotokrediet: Canva

INDIANAPOLIS, VSA. – Twee atlete het Saterdag gesterf in aparte “mediese noodgevalle” terwyl hulle aan die Indianapolis-marathon deelgeneem het.

Lees ook: Marathon-wêreldrekordhouer Ruth Chepngetich vir 3 jaar verban

Beyond Monumental, organiseerder van die marathon, het in ‘n verklaring gesê die atlete het “aparte, onverwante mediese noodgevalle” tydens die 42 km-marathon ervaar.

Albei is na plaaslike hospitale geneem waar hulle dood verklaar is.

Die identiteit van die oorledenes is onbekend en die oorsaak van hulle dood is nie bekend gemaak nie.

Bronne: The Independent, Runner’s World, Indy Star

Lees ook: Marathon-wêreldrekordhouer Ruth Chepngetich vir 3 jaar verban

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief