Rubriek: Melk, Vleis en Medisyne vir die Siel
Ek het onlangs ‘n interessante gesprek met ‘n jong man gehad. Hy het genoem dat hy in enige kerkdenominasie kan ingaan en die Here…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,081 op Monday 10 November 2025.
Ek het onlangs ‘n interessante gesprek met ‘n jong man gehad. Hy het genoem dat hy in enige kerkdenominasie kan ingaan en die Here…
Boerpot: R400 000 Uitslae: 03, 12, 22, 25, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
INDIANAPOLIS, VSA. – Twee atlete het Saterdag gesterf in aparte “mediese noodgevalle” terwyl hulle aan die Indianapolis-marathon deelgeneem het. Lees ook: Marathon-wêreldrekordhouer Ruth Chepngetich…
SLOVAKYE. – Verskeie mense is gisteraand beseer nadat twee treine in Slovakye gebots het. 11 mense is na ‘n hospitaal geneem terwyl ‘n onbekende…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ‘n kans van oorstromings en…
JAPAN. – ‘n Aardbewing van 6.9 op die Richterskaal het noordelike Japan gisteraand getref, gevolg deur verskeie naskokke. Lees ook: Somer hou warm, winderige…
HUMANSDORP. – Die polisie ondersoek die dood van ‘n helikoptervlieënier wat vanoggend in ‘n ongeluk op ‘n plaas buite Patensie omgekom het. Lees ook:…
Word ‘n beter man wat die wêreld ‘n beter en veiliger plek vir almal maak deur Force for Good deur Craig Wilkinson te lees. …
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het gesê die somer hou warm, winderige weer in vir brandbestryders en ander nooddienste. Volgens die Stad is hulle…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku beplande onderhoud tussen 10 en 16 November gaan watertoevoeronderbrekings in sekere…