Indiese werkers al vir meer as 72 uur in tonnel vasgekeer

Lees ook :

Indiese werkers al vir meer as 72 uur vasgekeer in tonnel
Indiese werkers al vir meer as 72 uur vasgekeer in tonnel fotokrediet: Canva

Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog steek 11 000 verby

UTTARAKHAND, INDIЁ. – Altesaam 40 Indiese werkers is al vir meer as 72 uur in ’n tonnel vasgekeer. Die werkers is Sondag toegeval toe ’n deel van die tonnel na ’n grondverskuiwing ingegee het.

Die werkers is 200 m onder in die tonnel vasgekeer, maar niemand is beseer nie. Redders stuur kos, water en suurstof deur pype na die werkers.

Daar is kommer oor hoe lank dit nog gaan neem om die werkers te bevry. ’n Groot boor word tans gebruik om by die tonnel te probeer inkom, maar owerhede het gesê dit gaan stadig.

Bronne: BBC, The Guardian, CNN

Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog steek 11 000 verby

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief