Lees ook: SA gaan weer na internasionale geregshof oor Israel
DEN HAAG. – Die Internasionale Geregshof het Suid-Afrika se dringende aansoek aangaande Israel erken.
Suid-Afrika het die hof Woensdag genader om in te gryp in Gaza voordat meer mense doodgaan van die honger.
Die Gaza-gesondheidsministerie het gesê minstens 20 mense is nou dood van dehidrasie en wanvoeding.
Suid-Afrika het gevra die hof moet oor hulle aansoek sonder ‘n verhoor besluit, omdat dit dringend is.
Bronne: EWN, IOL, SABC
Lees ook: SA gaan weer na internasionale geregshof oor Israel





