KYK: Hoërskool Rustenburg se unieke saalopening saam met Joshua na die Reën
Hoërskool Rustenburg in Noordwes het Woensdag 'n besondere saalopening saam met Joshua na die Reën gehad en ook 'n oomblik van medelye met Jaden…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,469 op Friday 8 March 2024.
Hoërskool Rustenburg in Noordwes het Woensdag 'n besondere saalopening saam met Joshua na die Reën gehad en ook 'n oomblik van medelye met Jaden…
'n Pa wat skuldig is aan verkragting van sy babadogter (11 mnde.) is vir twee keer lewenslank en twee jaar ekstra direkte tronkstraf gevonnis.
1 Persoon is dood en 35 het beserings opgedoen toe twee minibustaxi's in 'n ongeluk reg van voor betrokke was.
'n Sersant is op aanklag van moord met voorbedagte rade borg geweier.
Die bestuurder van 'n ligte afleweringsvoertuig is vroeër vanmiddag in 'n ongeluk met twee vragmotors oorlede.
India Willoughby, Brittanje se eerste transgender nuuspersoon, het Rowling beskuldig van ‘n haatmisdaad oor opmerkings wat sy Maandag op X geplaas het.
'n Verdagte wat na bewering met kinderpornografie in sy besit betrap is, is daarvoor en nog verwante misdade deur die polisie in hegtenis geneem.
Die polisie onder leiding van die provinsiale kommissaris ondersoek 'n voorval waartydens 'n huishulp glo deur honde aangeval en oorlede is. Die honde is…
Suid-Afrika het die hof Woensdag gevra om in te gryp voor mense sterf van die honger in Gaza.
Suid-Afrika het die hof Woensdag genader om in te gryp in Gaza voordat meer mense doodgaan van die honger.