Israel kyk of gyselaars se liggame tussen 350 liggame vanaf Gaza is

Lees ook :

Israel kyk of gyselaars se liggame tussen 350 liggame van Gaza is
Israel kyk of gyselaars se liggame tussen 350 liggame van Gaza is fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel verwerp Hamas se skietstilstandvoorstel

ISRAEL. – Altesaam 350 liggame is van Gaza na Israel geneem sedert die oorlog tussen Israel en Hamas begin het. Die liggame is geneem sodat Israel kan kyk of van die liggame van Israeliese gyselaars is.

Al die liggame wat nie van Israeliese gyselaars is nie, word weer teruggestuur na Gaza om weer begrawe te word.

Dis onduidelik of enige van die gyselaars se liggame gevind is tussen dié wat opgegrawe is,

Israel het aangekondig minstens 31 van die gyselaars wat op 7 Oktober ontvoer is, is dood.

Die liggame van die 31 is steeds in Gaza.

Bronne: The Jerusalem Post, New York Times, ABC News

Lees ook: Israel verwerp Hamas se skietstilstandvoorstel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief