Israel ontset 4 gyselaars, 274 Palestyne volgens Hamas dood in proses

Lees ook :

Israel red vier gyselaars, Hamas sê 274 Palestynse burgers dood daaroor
Israel ontset 4 gyselaars, 274 Palestyne volgens Hamas dood in proses fotokrediet; Canva

Lees ook: VSA sê Israel moet eerlik wees oor aanval op Gaza-skool

GAZA. – Die Israeliese weermag het vier gyselaars ontset wat op 7 Oktober by die Nova-musiekfees ontvoer is.

Noa Argamani (26), Almog Mei Jan (22), Andrei Kozlov (27) en Shlomi Ziv (41) is weer terug in Israel en met hulle gesinne herenig.

Die Israeliese weermag het gesê minder as 100 mense is dood tydens die reddingsoperasie, maar volgens Hamas is die getal 274.

Bronne: BBC, The Sun, AP News

Lees ook: 356 polisiebeamptes neem aan Comrades deel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief