[t4b-ticker]

VSA sê Israel moet eerlik wees oor aanval op Gaza-skool

Lees ook :

VSA sê Israel moet eerlik wees oor aanval op Gaza-skool
VSA sê Israel moet eerlik wees oor aanval op Gaza-skool fotokrediet: Canva

Lees ook: Minstens 30 dood in Israeliese aanval op skool in Gaza

GAZA. – Die VSA het gesê Israel moet eerlik wees oor die lugaanval op ‘n skool in Gaza. Israel het ‘n lugaanval geloods op die Al-Sardi-skool wat deur die VN vir Palestynse vlugtelinge gebruik word.

Die Israeliese weermag het gesê hulle het Hamas geteiken wat uit die skool uit werk en het die name van ‘n aantal Hamas-vegters gegee wat glo in die aanval omgekom het.

Die VSA het gesê hulle moet bekendmaak wie die teikens was, want 14 kinders is in die aanval dood en “hulle was nie terroriste nie”. Altesaam 74 burgerlikes is in die aanval beseer.

Bronne: BBC, ABC News, Business Recorder

Lees ook: Minstens 30 dood in Israeliese aanval op skool in Gaza

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief