Jou volgende gunsteling is hier – ‘Die jare tussen ons’ deur Jozine Botha

Lees ook :

Jou volgende gunsteling is hier, Die jare tussen ons deur Jozine Botha!

Elaine vlug van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking, want sy vrees dat haar geheim sy lewe sal verwoes. Uit nood aanvaar sy ’n huweliksaanbod van Ben van Staden. Die daaropvolgende jare is gevul met vrees, verwyt en ’n stryd met alkoholisme, terwyl haar liefde vir Alex bly voortleef. Wanneer Alex skielik weer in haar lewe verskyn, begin sy glo dat God alles ten goede laat meewerk. Maar sal Alex haar kan vergewe, en sal sy uiteindelik die kettings van haar verlede kan breek?

Kliek hier vir meer inligting: Die jare tussen ons – Jozine Botha

*ADVERTENSIE

Lees ook: Los raaisels op saam met Nicci de Wee in ‘Knal’ deur Bettina Wyngaard

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief