Lotto uitslae vir 16 April 2025
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus1: R12 miljoen Lotto Plus2: R10 miljoen Uitslae: LOTTO: 09, 16, 20, 23, 26, 51 B: 29 LOTTOPLUS1: 03,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,873 op Wednesday 16 April 2025.
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus1: R12 miljoen Lotto Plus2: R10 miljoen Uitslae: LOTTO: 09, 16, 20, 23, 26, 51 B: 29 LOTTOPLUS1: 03,…
Don Mlangeni Nawa (65), die Suid-Afrikaanse akteur wat onder meer vir sy rolle in Isidingo, ‘Sgudi ‘Snaysi, Isidingo en The Throne onthou sal word, het…
GAUTENG. – Matome Chiloane, die LUR vir onderwys in Gauteng, het die onlangse voorvalle van bendegeweld wat skole in Orange Farm ontwrig, ten sterkste…
Besoek die Kalahari Lodge op 11 Mei vir die Moedersdag-buffet vanaf 11:00 tot 15:00. Kaartjies vir volwassenes kos R275. Besoek die Kalahari Lodge by…
VK. – Regters in die VK se hoogste hof het beslis ’n vrou word volgens die gelykheidswet wetlik gedefinieer deur biologiese geslag. Lees ook:…
DUITSLAND. – ’n Duitse dokter is aangekla van die moord op 15 van sy pasiënte deur middel van gemengde medikasie. Lees ook: Voormalige Franse…
KWAZULU-NATAL. – Lindani Gcumisa (46) is Vrydag deur die Pietermaritzburg-streekhof tot vier keer lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy op vier aanklagte van verkragting op…
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die brandstofprys vir Mei. Lees ook: VSA verhoog handelstarief op China na…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir KZN vir erge reën uitgereik. Daar is ook ’n geel vlak 4-waarskuwing geldig vir KZN…
Kry dié maand heerlike volstruissosaties, volstruismaalvleis of volstruispatties op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store of die App-store. *ADVERTENSIE Lees…