Kaapstad beplan om Chinese toeriste te trek

Lees ook :

Kaapstad beplan om Chinese reisgers aan te trek fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het gesê dit is van plan om ‘n bemarkingsveldtog te begin wat Chinesetoeriste teiken ná die eerste twee fases wat miljoene in die Asiese mark bereik het.

Lees ook: VSA stuur verteenwoordiger na G20 vir oorhandiging van G20-presidentskap

Die burgemeesterskomiteelid vir ekonomiese groei, alderman James Vos, het gesê om Kaapstad se profiel in die Chinese reismark ‘n hupstoot te gee, sal die toerisme-industrie en breër ekonomie help.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: VSA stuur verteenwoordiger na G20 vir oorhandiging van G20-presidentskap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief