Brekende Nuus
Afrikaans

Kaapstad sê vervanging van water- en rioolpype is op datum

Kaapstad sê vervanging van water- en rioolpype is op datum

fotokrediet: Canva
Kaapstad sê vervanging van water- en rioolpype is op datum fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Volgens die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie is die vervanging van water- en rioolpype op datum.

Lees ook: Kaapstad se swembaddens word heropen

Sedert Julie 2025 is net oor die 49 km water- en rioolpype in verskeie gebiede van die stad vervang.

In Oktober alleen is ‘n totaal van 20.63 km water- en rioolpype vervang.

Bron: City of Cape Town

Lees ook: Kaapstad se swembaddens word heropen