Kapers teiken nou afleweringsbestuurders in Suid-Afrika

Lees ook :

Kapers teiken nou afleweringsbestuurders in Suid-Afrika
Kapers teiken nou afleweringsbestuurders in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 2 November 2023

Tracker het gewaarsku kapers en ander misdadigers teiken nou afleweringsbestuurders in Suid-Afrika.

Tracker het gesê aanlyn koop en aflewerings by mense se huise het meer gewild geraak sedert die Covid-pandemie. Dit het kriminele aktwiteite laat toeneem.

Misdrywe wat afleweringsvoertuie en -motorfietse teiken, het vermeerder. Met Amazon wat in 2024 die Suid-Afrikaanse aanlyn mark betree en Takealot wat reeds fluks sake doen, is die kommer dat diefstal en kapings sal toeneem.

Bronne: BusinessTech, My Broadband

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 2 November 2023

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief