Kevin Spacey erken hy was ‘te vatterig’ in die verlede

Lees ook :

Kevin Spacey erken hy was ‘te vatterig’ in die verlede
Kevin Spacey erken hy was ‘te vatterig’ in die verlede fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Kevin Spacey na hospitaal vir toetse tydens filmfees

Die akteur Kevin Spacey het in ‘n onderhoud met Piers Morgan erken hy was “te vatterig” in die verlede.

Spacey het erken hy het “seksueel” aan iemand geraak toe hy “nie geweet het hulle wil nie hê hy moet nie”.

Die Negotiator-akteur is in 2017 van seksuele misdrywe aangekla. Hy is verlede jaar vrygespreek op alle aanklagte teen hom.

Bronne: BBC, Evening Standard, Sky News

Lees ook: Kevin Spacey na hospitaal vir toetse tydens filmfees

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief