Kletsrymer by Grammy-toekennings in hegtenis geneem

Lees ook :

Kletsrymer by Grammy-toekennings in hegtenis geneem
Kletsrymer by Grammy-toekennings in hegtenis geneem fotokrediet: Facebook

Lees ook: Tyla van SA sing haar eerste Grammy los

LOS ANGELES. – Die Amerikaanse kletsrymer, Killer Mike, is by die Grammy-toekennings in hegtenis geneem.

Hy is in hegtenis geneem na ‘n bakleiery in die Crypto.com-arena waar die toekennings plaasgevind het. Killer Mike, regte naam Michael Render, is later vrygelaat en sal nog vandeesmaand in die hof verskyn.

Hy is aangehou kort nadat hy drie toekennings gewen het, sy eerstes na 20 jaar.

Bronne: BBC, Deadline, Mirror

Lees ook: Tyla van SA sing haar eerste Grammy los

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief