Lees ook: Andrew Tate en sy broer weer reis belet deur Romeense howe
ROEMENIЁ. – Die polisie het ‘n klopjag op Andrew Tate se huise in Roemenië uitgevoer na bewerings gemaak is dat hy misdrywe teen minderjariges gepleeg het.
Tate, wat reeds aangekla word van mensehandel, verkragting en die vorm van ‘n kriminele bende om vrouens seksueel uit te buit, word beskuldig van mensehandel met minderjariges, seks met ‘n minderjarige, geldwassery en peuter met state.
Tate en sy broer Tristan word in Roemenië aangehou en sal later ná hulle verhoor in Roemenië na die VK uitgelewer word vir aanklagte van seksuele aggressie.
Bronne: The Independent, ECR, Forbes
Lees ook: Andrew Tate en sy broer weer reis belet deur Romeense howe





