Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaarsit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe laat besin, en jou wegvoer na ander tye en plekke. Stories vir die siel bied ’n verskeidenheid van uiteenlopende stories wat om geloof wentel, met die doel om hoop en lig vir die leser te bring.
Kry jou kopie hier: Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale – Verskeie skrywers
#StoriesVirDieSiel #LUCA #Inspirasie #Kortverhale #Hoop #Lig #Geloof
*ADVERTENSIE
Lees ook: Stories vir die siel – ’n kragtige versameling kortverhale met presies wat jy nodig het





