AUSTRALIЁ. – Robin Smith, wat vir Engeland krieket gespeel het, is Maandag in die ouderdom van 62 in sy huis in Australië oorlede.
Lees ook: Airbus voer inspeksie uit op vliegtuie oor ‘kwaliteitprobleme’ met panele
Smith is in Durban gebore en het Engeland tussen 1988 en 1996 in 62 toetse verteenwoordig.
Sy familie het in ‘n verklaring bevestig Smith is Maandag onverwags in sy woonstel in Suid-Perth oorlede. Die oorsaak van sy dood is onbekend.
Bronne: Briefly, ABC, Daily Mail
Lees ook: Airbus voer inspeksie uit op vliegtuie oor ‘kwaliteitprobleme’ met panele





