Here is the Fan who hit Rachel kolisi with a Rugby Ball😭
— Trending Viral Online (@ViralTrendsZA) November 4, 2023
#SpringboksRWC #ViralTrendsZA #grade12 Xolani Kamo Mphela Jub Jub PJ Powers Msaki #Elizabedi Ngizwe Mchunu Musa J cole Faith #GreatnessIsBrewing Tom curry Moja Love pic.twitter.com/77eG7DUfRQ
BREAKING NEWS:ALLEGEDLY
— @BREAKING NEWS: (@DKNMOHAMMED) November 4, 2023
OUCH! 🏉💆🤕
WATCH…..
SIYA KOLOSI'S WIFE… RACHEL KOLISI HIT BY A "RUGBY BALL" IN THE HEAD, DURING YESTERDAY'S SPRINGBOKS RUGBY WORLD CUP "TROPHY" TOUR IN CAPE TOWN!!! pic.twitter.com/xc2KT4sN84
Nadat Rachel Kolisi op die trofeetoer in Kaapstad met ‘n rugbybal teen die kop getref is, het ‘n video van apologie van ‘n student nou na vore gekom waarin sy om verskoning vra vir die gebeurtenis wat op die internet verewig is.
In die video kan gesien word hoe geskok die balgooier is en dat Rachel Kolisi gaan sit. Siya Kolisi se gesigsuitdrukking is ook te sien.
Eva Henry, of @eva.henryyy op TikTok, erken sy het vir ‘n wyle laag gelê, maar was oor en oor in die video “getag” en sommige ondersteuners was nie baie gelukkig met haar nie.
Maar sy is in die apologie beslis almal moet weet dit was nie haar bedoeling om die bal teen Rachel Kolisi, of “the first lady” soos sy van Rachel in die video praat, se kop te gooi nie en vra om verskoning.
Terselfdertyd sê sy daar was ‘n brief aan die bal en sou haar apologievideo ook wyd en syd versprei word, sy die inhoud van die brief sal bekendmaak.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

