KYK: Dokter praat oor vrou se dood na motorongeluk

Lees ook :

Foto: LiG

’n Motorongeluk op die N1 het Andre van Straten, ’n oor- neus- en keelspesialis van die Paarl, se lewe tot stilstand geruk. Sy seuntjie Lian het genadiglik oorleef, maar sy vrou Adele het aan haar hoofbeserings beswyk. Maar, getuig Andre, God het hulle lewe op ’n unieke manier kom herstel.

Kyk die onderhoud met Conette le Roux van LiG hier:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief