Demi Lee Moore, SA se immergewilde Kontrak-wenner van 2018, het ‘n splinternuwe treffer vrygestel.
Hart Breek se melodie steek in jou kop vas en die dansie daarby word reeds orals gedoen. In die musiekvideo kan die danspassies van “Plakkies” oftewel Chris Steyn, vanjaar se Kontrak-wenner, ook gesien word.
Wat dink jy van Moore se nuwe treffer en dink jy dalk dit is vir haar man, wat ook saam met haar in die video verskyn, geskryf?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel





