NOORDWES. – ‘n Meteoriet is Sondagoggend om 02:58 deur Mooiplaats Trust, Delareyville, met veiligheidskameras in ‘n video verewig.
Nog ‘n video van die meteoriet is deur Herman John Clark en Jacques Smalberger op sosiale media gedeel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.