KYK: Rugbyspeler wys hy gaan nie lê nie

Lees ook :

Foto: Steven Kitshoff

Steven Kitshoff, stut vir die WP, Stormers en ‘n Springbok, is danksy ‘n operasie op die pad na herstel.

Kitshoff het op sosiale media aangekondig die operasie op sy nek was ‘n sukses. Hy het sy familie, vriende, lojale ondersteuners, dokters en verpleegpersoneel bedank.

Hy bevestig daar is ‘n lang pad na herstel wat vir hom voorlê, maar hy is opgewonde oor die toekoms.

“Please trust me for updates on my progress and don’t believe any other sources. Here’s to healing!”

Kitshoff, ‘n lid van die Springbok-wêreldkampioene en die gevreesde bomb squad, het verlede jaar ‘n kniebesering opgedoen. Die nekbesering, wat nou aandag geniet, is tydens ‘n wedstryd tussen die WP en die Griekwas opgedoen.

Bronne: Steven Kitshoff en Planet Rugby

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief