KYK: Ryan Garcia skok die bokswêreld nadat almal gedink het hy is besig om kens te word

Lees ook :

Foto: Boks

Bert & Schalla bespreek die skokkende boksgeveg tussen Ryan Garcia en Devin Haney wat die naweek plaasgevind het.

Hulle raak ook aan die eerste van sy soort “5 vs 5” waar twee promotors mekaar aanvat deur hul beste vegters teen mekaar te laat veg.

Bert verduidelik ook sy meestersplan om die sport weer te herstel tot sy vorige glorie, nogals ‘n interessante konsep.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief