Kyk: Vrou van foefieslide-ongeluk sê dankie

Lees ook :

Kyk: Vrou van foefieslide-ongeluk sê dankie. Foto's: Verskaf

Merenthia Cronjé, wat weer wil loop na sy in haar onderlyf verlam is in ’n foefieslide-ongeluk, het ’n video op haar TikTok geplaas waarin sy almal bedank wat gebede, woorde van bemoediging en donasies gestuur het. Sy het nou genoeg fondse om uiteindelik beenstutte te kry wat haar in staat sal stel om haar droom om te loop te bewaarheid.

Nuusflits het oor haar reis berig.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief