Langa hou weer môre Open Langa

Lees ook :

Langa hou weer Open Langa môre fotokrediet: City of Cape Town

LANGA.  – Die Open Langa-geleentheid sal môre 26 Oktober 2025 vanaf 12:00 vir die eerste keer sedert die Covid-19-inperking plaasvind.

Lees ook: Nog ‘n Franse museum die week beroof

Hierdie geleentheid sal op voetgangerveiligheid fokus wanneer die strate van Langa ‘n feestelike, voertuigvrye ruime van kuns, musiek, aktiwiteite en plaaslike ondernemings sal wees.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Nog ‘n Franse museum die week beroof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief