Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir môre en Maandag voorspel

Reën vir môre en Maandag voorspel

fotokrediet: Canva
Reën vir môre en Maandag voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir môre vir dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noord-Wes en Gauteng voorspel.

Lees ook: Reën vir môre voorspel

Reën is vir Maandag vir dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Vrystaat voorspel.

Nog geen waarskuwings is uitgereik nie, maar die publiek word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir môre voorspel