Die geliefde Suid-Afrikaanse aktrise, Leandi du Randt, het foto’s van haar en haar kêrel, Stephan Neethling, se vakansie in Mauritius gedeel.
Op die foto’s spog sy met plaaslike handelsmerke wat sy aanhet. Sy het haar “skoonpa” Kobus vir die familievakansie bedank.
Sy en Hattingh ontspan op die foto’s by Victoriastrand. Op een foto is hulle ook meer formeel uitgevat en glimlag breed.




Bron: Facebook





