Luister: Liedjieboer toonset Antjie Krog-gedig

Lees ook :

Luister: Liedjieboer toonset Antjie Krog se gedig. Foto: Facebook

Anton Goosen gee aanhangers ’n voorsmakie van sy nuwe album wat binnekort verskyn. Bly by my het Vrydag op alle digitale platforms verskyn.

Die enkelsnit is ’n toonsetting van Antjie Krog se gedig met dieselfde titel. Goosen het self die gedig getoonset. Krog en Goosen is albei oorspronklik van Kroonstad in die Vrystaat.

Goosen se album, Sirkels, word op 26 Junie 2024 amptelik vrygestel.

Die musiekvideo:

Bronne: Anton Goosen Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief