Lyle Menendez parool geweier

Lees ook :

VSA. – Lyle Menendez, die ouer Menendez-broer, se paroolaansoek is ook afgekeur.

Lees ook: Erik Menendez se parool afgekeur

Menendez het gister voor die paroolraad verskyn om aansoek te doen om parool ná die moord op sy ouers in 1989.

Die paroolraad het bevind daar is steeds tekens dat Lyle ‘n gevaar inhou vir die publiek en het gesê hy toon anti-sosiale persoonlikheidskenmerke.

Hy kan oor drie jaar weer aansoek doen om parool of oor 18 maande met goeie gedrag.

Bronne: BBC, ABC News, Fox News

Lees ook: Erik Menendez se parool afgekeur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief