Ma by haar huis in KZN doodgeskiet

Lees ook :

Ma by haar huis in KZN doodgeskiet fotokrediet: Canva

WATERLOO, KZN. – ‘n Ma van twee (34) is gistermiddag by haar huis in Masennaweg in Waterloo, KZN doodgeskiet.

Lees ook: Brandstofprys daal moontlik in November

Lede van die Reaksie-eenheid-SA (Rusa) is gebel om na die toneel te gaan. Die vrou se liggaam is op die grond aa die agterkant van die huis aangetref. Sy het ‘n skietwond in die gesig gehad en nog een in die linkerskouer. Sy is op die toneel dood verklaar.

Haar kinders, 17 en 13 jaar oud, het ‘n harde geluid gehoor voordat hulle hul ma se liggaam in ‘n plas bloed gekry het.

‘n Motief vir die moord is nog nie vasgestel nie.

Bronne: Reaksie-eenheid-SA

Lees ook: Brandstofprys daal moontlik in November

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief