Ma met eie besigheid eis haar deel van R78 m. van Lotto-boerpot op

Lees ook :

Ma wat eie besigheid besit eis haar deel van R78 miljoen Lotto-boerpot fotokrediet: Canva

Een van die wenners wat op 18 Junie 2025 die R78 miljoen Lotto-boerpot gewen het, het haar deel van die prys opgeëis.

Lees ook: Lotto uitslae vir 18 Junie 2025

’n Ma wat haar eie besigheid besit, het R39 488 838.90 gewen met ’n Quick Pick R30 Lotto-kaartjie wat sy by die Day and Night Superstore in Johannesburg gekoop het.

Sy het gesê sy speel gereeld Lotto met die Quick Pick of self-kies nommeropsie.

Die ma het gesê sy gaan die geld gebruik vir ’n beter toekoms vir haar familie. Sy is van plan om ’n huis en voertuig te koop en gaan haar besigheid uitbrei en ’n industriële masjien vir haar besigheid koop.

Die ander wenner moet nog na vore kom vir sy/haar deel van die boerpot.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Lotto uitslae vir 18 Junie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief