Brekende Nuus

Maak gereed vir Kersfees in Julie met ‘n ete by die Horseshoe Inn Kimberley

Geniet op 28 Julie vanaf 12:30 tot 13:00 ‘n heerlike driegangmaaltyd by die Horseshoe Inn. Koop nou jou kaartjies en maak solank jou bespreking sodat jy nie ‘n heerlike maaltyd van gammon, hoenderpastei, pampoenkoekies en nog meer misloop nie. Skakel 053 832 2591 of 082 550 6561 om jou kaartjies te koop.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn is dié lokaal vir konferensies