Lotto uitslae vir 17 Julie 2024
Boerpotte: Lotto: R69 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R20 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 01, 05, 14, 15, 22, 47. Bonus 07 Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,600 op Wednesday 17 July 2024.
Boerpotte: Lotto: R69 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R20 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 01, 05, 14, 15, 22, 47. Bonus 07 Lotto Plus…
VRYSTAAT. – Martin Wiid (26) het omstreeks op 10 Julie om 23:00 aan ‘n skietwond in Bloemfontein gesterf. Wiid se begrafnis het vandag op…
KWAZULU-NATAL. – Vier gesoekte verdagtes is vanmiddag in Sydenham deur polisielede van gespesialiseerde eenhede in ‘n skietery gedood. Lt.kol. Robert Netshiunda sê nog ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van die vrou waaroor Nuusflits vroeër berig het, wat op ‘n plaas in die Canelands gevind is, is moontlik dié…
KWAZULU-NATAL. – Vier verdagtes is ‘n kort rukkie gelede tydens ‘n oor-en-weer-skietery met die polisie in Sydenham doodgeskiet. Lt.kol. Robert Netshiunda sê nog ‘n…
Jan Bloukaas, oftewel Jean du Plessis, veg die afgelope twee jaar teen breinstamkanker. Hy het ‘n baie positiewe ingesteldheid en gee nie op nie,…
GAUTENG. – Joseph Malatji (39) wat van onder meer roof met verswarende omstandighede beskuldig word, is deur die Heidelberg-landdroshof borg geweier. Malatji was op…
Geniet op 28 Julie vanaf 12:30 tot 13:00 ‘n heerlike driegangmaaltyd by die Horseshoe Inn. Koop nou jou kaartjies en maak solank jou bespreking…
Lees ook: Kaapse strate gesluit vir môre se parlementsopening WOODVIEW PARK, KZN. – ’n Motorfietsryer is gister in Old Main Road naby Woodview Park…
VRYSTAAT. – Mongorosi Benedict Motelesi (40) is die 10de verdagte wat in hegtenis geneem word in ‘n bedrogsaak van meer as R600 m. van…