Maak gereed vir ‘n laataand van lees wanneer jy Wegkruiper van Christelle Wessels koop

Lees ook :

Sinopse: Onheil op Onrus

Iemand speel ’n grusame speletjie op Onrus.’n Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel. Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet ’n legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle.

Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het ’n afgetrede onderwyseres, ’n bekende dokter, ’n sukkelende eiendomsagent en ’n boer gemeen?

Christelle Wessels is die skrywer van Adder, Brandmerk en Om beter te kan moor. Eersgenoemde is vir ’n ATKV-Woordveertjie genoem. Sy woon aan die voet van die Magaliesberge in Rustenburg, Noordwes.

Kliek hier vir meer inligting: https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/wegkruiper/9781776380695

*ADVERTENSIE

Lees ook: Hou jy van boeke met raaisels wat jou aan die raai hou?

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief