Nuusflits Uitgawe 1,654 — Monday 9 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,654 op Monday 9 September 2024.
Nog ’n geval van a-pokke in SA aangemeld
Lees ook: Indië meld eerste moontlike geval van a-pokke aan Die departement van gesondheid het aangekondig nog ’n geval van a-pokke is in Suid-Afrika…
TLU SA Jongboer vir 2024 aangewys
LIMPOPO. – Wian Süllwald (31) van Bela Bela (Warmbad) in die Waterberg area, is op 4 September as die Transvaalse Landbou-unie SA (TLU SA)…
Ma en kleuterseun doodgeskiet in plas bloed aangetref
VRYSTAAT. – ‘n Vrou (35) en haar eenjarige seun is Sondag in Bloemspruit, Bloemfontein, deur die vrou se ma in ‘n plas bloed aangetref…
Ouma sterf toe voertuig haar op sypaadjie stamp
NOORD-KAAP. – Lettie Lourance (69) het op 3 September gesterf nadat sy deur ‘n voertuig op ‘n sypaadjie in Kimberley gestamp is. Sy het…
Drie mans tronk toe na diefstal van stoetram van R100 000
NOORD-KAAP. – Drie mans is elk tot drie jaar direkte tronkstraf gevonnis ná die diefstal van ‘n waardevolle stoetram van R100 000 wat vir…
Skaalmeester wat geld eis by weegbrug van korrupsie beskuldig
MPUMALANGA. – Die skaalmeester (48) van die Wonderfontein-weegbrug is Saterdag vir beweerde korrupsie in hegtenis geneem. Hy sal vandag in die Belfast-landdroshof verskyn. Kapt.…
Bloed aan skoene verraai moordenaar
WES-KAAP. – Dewald Solomons is 15 jaar direkte tronkstraf in die Swellendam-streekhof opgelê nadat Giga Slingers (34) dood gevind en bloed aan Solomons se…
Brandstofprys daal moontlik weer in Oktober
Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak Die brandstofprys sal moontlik weer in Oktober daal. Die…
Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak
Lees ook: Sowat 18 dood na Israeliese aanval op Sirië NAMIBIЁ. – Die regering in Namibië is van plan om 83 olifante en 640…