Maatskappydirekteur in hegtenis vir beweerde bedrog

Lees ook :

Maatskappydirekteur in hegtenis vir beweerde bedrog
Maatskappydirekteur in hegtenis vir beweerde bedrog fotokrediet: Canva

Lees ook: SAL-vlieëniers staak oor salarisse, wil 15.7% verhoging hê

BLOEMFONTEIN. – ’n Maatskappydirekteur (39) is in hegtenis geneem na hy in hegtenis geneem is vir beweerde bedrog, geldwassery, vervalsing en die plaas van vervalste geld in omloop.

Die Valke het inligting ontvang oor onreëlmatighede aangaande ’n tender vir afvalverwydering vir besighede in Manguang. Twee maatskappye, waarvan een aan die direkteur behoort, is aangestel.

Die verdagtes het glo vervalste padwaardigheidsertifikate vir hulle vragmotors en vervalste verwysingsbriewe vir die tender ingedien. Manguang-metro het die twee maatskappy R2.7 miljoen vir die dienste betaal.

Die ander maatskappydirekteur is nog nie in hegtenis geneem nie, maar die Valke beskik oor ’n lasbrief vir sy inhegtenisneming.

Bronne: SAPD

Lees ook: SAL-vlieëniers staak oor salarisse, wil 15.7% verhoging hê

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief