[t4b-ticker]

Mama Joy Chauke kry kritiek op X na sy aankondig sy gaan Parys toe vir Olimpiese Spele

Lees ook :

Mama Joy Chauke gekritiseer na sy aankondig sy gaan Parys toe vir Olimpiese Spele
Mama Joy Chauke gekritiseer na sy aankondig sy gaan Parys toe vir Olimpiese Spele fotokrediet: X

Lees ook: Gayton McKenzie stop befondsing vir ‘superfans’

Mama Joy, regte naam Joy Chauke, is gekritiseer na sy aangekondig het sy gaan Parys toe om Suid-Afrika se Olimpiese span te ondersteun.

Gayton McKenzie het gister op X aangekondig dat die departement befondsing vir sogenaamde “superfans” se uitstappies gaan stopsit. Hy het ook gesê ’n lys van name van mense wat geld ontvang het van die departement gaan bekendgemaak word. Mama Joy het toe minute later drie foto’s van haar met haar man op X gedeel met die opskrif: “Good Luck, Team SA. Olympics Paris 2024”.

In een van die foto’s hou sy ’n plakkaat vas waarop staan: “I’m going to Paris #formycountry”.

Baie mense op X het gereagteer en gesê sy moet vir haar eie kaartjies en akkommodasie betaal.

Bronne: Briefly, X, The South African

Lees ook: Gayton McKenzie stop befondsing vir ‘superfans’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief