Man beseer toe oorverhitte kragbank in sy broeksak aan die brand raak

Lees ook :

Man beseer nadat oorverhitte powerbank  in sy broeksak aan die brand raak fotokrediet: Canva

MELBOURNE, AUSTRALIЁ. – ‘n Man in sy 50’s is gister by die Melbourne- internasionale lughawe beseer nadat ‘n kragbank met ‘n litiumbattery oorverhit het en in sy broeksak aan die brand geraak het. Die man het beserings aan sy bene en vingers opgedoen toe die oorverhitte kragbank in sy broeksak ontplof het en aan die brand geraak het.

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir môre uitgereik

Personeel van die lughawe het die man vinnig by ‘n stort ingehelp voordat paramedici op die toneel was om hom te behandel. Hy is in ‘n stabiele toestand na ‘n hospitaal geneem en is later ontslaan.

Bronne: BBC, The Independent, The Straits Times

Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir môre uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief