Lees ook: Netanyahu sê besluit oor lasbrief is ‘anti-Semities’
Die liggaam van ’n onbekende man is gister in ’n paadjie gekry wat van Maple-weg in Trenance Park, KZN na Zwelisha lei.
Inwoners het Reaksie-eenheid SA (Rusa) gebel vir hulp toe hulle ’n struweling en gille gehoor het. Die liggaam is op ’n voetpad met verskeie steekwonde gevind.
Die motief vir die moord is na bewering ’n roof.
Bronne: Facebook
Lees ook: Netanyahu sê besluit oor lasbrief is ‘anti-Semities’





