Massa-gedenkdiens gereël vir Lusikisiki-massaskietery slagoffers

Lees ook :

Massa gedenkdiens gereël vir Lusikisiki-massaskietery slagoffers
Massa gedenkdiens gereël vir Lusikisiki-massaskietery slagoffers fotokrediet: SAPD

Lees ook: Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra

‘n Massa-gedenkdiens is gereël vir die 18 slagoffers wat in die massaskietery die naweek in Lusikisiki dood is.

Die gedenkdiens sal Sondag plaasvind, waarna die slagoffers volgende naweek op 12 en 13 Oktober in privaat seremonies sal begrawe word.

Altesaam 17 mense is oorlede na ‘n skietery by twee wonings in een straat. Die agtiende slagoffer is in die hospitaal oorlede. Die rede vir die skietery is onbekend en nog niemand is in hegtenis geneem nie, maar ‘n persoon van belang is vroeër die week ondervra.

Die polisie het gesê hulle weet na wie hulle op soek is.

Bronne: IOL, SABC News, EWN

Lees ook: Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief